Erotische Inhalte!

Sie sind dabei, eine Website zu betreten, welche möglicherweise erotische Bilder un Videos beinhaltet. Mit dem Betreten der Seite erklären Sie, mindestens 18 Jahre alt zu sein. Neben Videos finden Sie hier Kontakte zu Personen aus Ihrer Umgebung.

tano333 Offline

Puan: (Puan verilmemistir)
Rumuz: tano333
Isim: Tano
Bolge: Drenthe
Ulke: Nederland
Dogum tarihi: 26-07-1980
Cinsiyet: Stel
Medeni durum: Vrijgezel
Hobiler: Musiek
Mesaj gonderin:
puan ver tano333:
Ziyaretciler: 11 Ziyaretci 08-05-2003
Hakkimda:: Hi almal.

Hier is dus weer \n lekker update van myse web-blad.
Hierdie keer gaan ek maar net weer in afrikaans skryf omdat dit sommer makliker vir my is en ek glad nie lus is om my bliksemse woordeboek uit te gan haal nie! :o)
So ek hou dit maar net by my eie taal.
Ek is dus Tano en bly in die boere boendoesgehuggie Emmen.
Ek is koffietrut op die gemeentehuis in Emmen, dus die mense wat gere?ld in die gemeentehuis kom of daar werk sal dalk al vir my raakgeloop het daar.
Maar binnekort (maandag) begin ek met \n nuwe werk by La Place in Emmen.... met \n beter salaris :o) :o) hehehehe.
Ek dink ek is nie r?rig \n uitgaanstiepe nie maar ek hou daarvan om lekker na kroegies toe te gaan soos: die Baseel, swetser, brasserie, exodus.... you name it ... solank hulle net witwyn daar tap is ek baie tevrede :o) hehehe.
Ek hou baie van musiek soos:
Salsa
Merengue
spaanstalig pop
trance
klasiek
opera
musicals
flamenco
arab music
ens. ens. ens ...
Verder is ek single :o) en hou eintlik nie daarvan nie.... so ek soek dus n mannetjie...... verkieslik ook van Suid Afrika nes ek.
Maar die Afrikaners hier in hol-land is maar lekker skaaaaaaars!!!!! :-)
Ag ek gaan maar weer koebaai s? want da kom \n mooi movie op die tievie :-) :-)
As julle vir my wil kontak is julle vry om dit te doen deur \n sms vir my te stuur of \n E-pos. By the way: ek stel nie regtig belang in seksversteurde psigopatiese hoogbejaarde mannetjies wat net seks soek nie! :o) :o)

Laat hooooooooooor van julle ... ek soek E-pos en sms-e!!! :-)

Liefdetjies van Tano
-xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx-
Linkler:

Wij gebruiken cookies

Deze website gebruikt cookies om basisfunctionaliteit te garanderen, het gebruik te analyseren en marketing en advertenties te personaliseren zodat deze beter aansluiten bij jouw interesses.